Friday, September 7, 2012

Het God al ooit aan enige iemand verskyn of direk met iemand gepraat?

Het God al ooit aan enige iemand verskyn of direk met iemand gepraat?
Ja, Hy het !


Aan Abraham (Gen. 12:7; 17:1; 18:1), 
Moses (Eks. 3:2; 4:1,5; 19:9, 16-25; 24:11-17; 33:9-11; 34:5,6; 16:10; 40:34-38; Deut. 5:23-27 verwysing), 
Jakob (Gen. 32:22-30; 35:1,9,10; 48:3) en nog ander, soos Isak, Gideon, Dawid, Samuel... 


*  'n Voorbeeld van waar God met Sy hele volk direk uit die hemel gepraat het - Eks. 20:19. 
*  God se volk moes ook 'n tabernakel bou in die woestyn sodat "God tussen hulle kon woon" - Eks. 25:8.
*  God het ook met die hoëpriester ontmoet in die allerheiligste in die tabernakel - Eks. 25:22.



No comments: